EDUWIZ

,

USED – KRINGE IN ‘N BOS

R190.00

Availability: 1 in stock

SKU: USED - 9780624043317 Categories: ,

About this book:

Saul Barnard is ‘n houtkapper met ‘n rustelose siel – hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar ‘n legendariese olifantbul – Oupoot – wat losbreek van sy trop … Oupoot en Saul het ‘n vreemde band tussen hulle. In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul volg Oupoot se spoor, al nader aan die waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “USED – KRINGE IN ‘N BOS”
Shopping Cart
css.php