EDUWIZ

USED – Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3in1 IEB studiegids

R190.00

Availability: 1 in stock

SKU: USED - 9781920558123 Category:

Description

Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe 3in1 studiegids dek al die kennisareas van die IEB-kurrikulum. Dit stel jou in staat om die basiese konsepte van die Graad 10-kurrikulum te verstaan en vorm ‘n stewige basis vir sukses in Graad 11 en 12.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, leerdervriendelike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud

Hierdie studiegids sal jou begrip van Lewenswetenskappe stimuleer en, soos jy deur die vakinhoud werk, jou eksamenprestasie verbeter.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “USED – Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3in1 IEB studiegids”
Shopping Cart
css.php