EDUWIZ

The Answer Series Graad 12 Verbruikerstudies 3-in-1 KABV

R259.00

SKU: 9781920568795 Category:

Description

Hierdie Graad 12 Verbruikerstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids is ‘n betroubare, maklik-om-te-volg studiehulpmiddel vir elke leerder wat hierdie vak neem. Dit bevat deeglik nagevorste notas, duidelike illustrasies, studiewenke, oefeninge en eksamenvraestelle. Die kolpuntnotas, relevante diagramme en logiese uitleg dra by tot begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas en wenke
  • Vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestel en -memo

Hierdie studiegids bied alles wat van die leerder vereis word om in hierdie vak uit te blink.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 12 Verbruikerstudies 3-in-1 KABV”
Shopping Cart
css.php