EDUWIZ

The Answer Series Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 2 KABV

R239.00

SKU: 9781920568863 Category:

Description

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 2 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisareas wat in Vraestel II (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:

  • Lewe op die Molekulêre, Sellulêre en Weefselvlak
  • Diversiteit, Verandering en Kontinuïteit

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud

Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 2 KABV”
Shopping Cart
css.php