EDUWIZ

The Answer Series Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 KABV

R259.00

SKU: 9781920568733 Category:

Description

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 boek sluit alle Graad 11-inhoud wat relevant is vir die matriekeksamen, in. Die eerste afdeling van hierdie studiegids fokus op ‘n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp, wat volgens hul moeilikheidsgraad gegradeer is. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB-eksamenvraestelle – KABV of aangepas vir KABV – in om leerders uiters goed voor te berei vir hul matriekeindeksamen.

Sleutelkenmerke:

  • Noukeurig uitgesoekte vrae en gedetailleerde antwoorde per onderwerp
  • 10 eksamenvraestelle en –memo’s, almal met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie boek is regdeur die jaar van onskatbare waarde as ‘n hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die vakinhoud as ‘n geheel, terwyl dit optimum, deeglike eksamenvoorbereiding verseker.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 KABV”
Shopping Cart
css.php