EDUWIZ

The Answer Series Graad 12 Ekonomie 3-in-1 KABV

R259.00

SKU: 9781920568832 Category:

Description

Hierdie Graad 12 Ekonomie 3-in-1 studiegids is in lyn met die KABV-kurrikulum en -eksamenriglyne geskryf. Dit maak van gedetalieerde verduidelikings gebruik om die begrip van kernkonsepte te bevorder. Die onderwerpgebaseerde vrae en konsolideringstoetse is opgestel om dié vaardighede wat nodig is om eksamensukses te behaal, te ontwikkel en verfyn.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas per onderwerp
  • Oorspronklike bronmateriaal wat met sorg gekies is
  • ‘n Stap-vir-stap-gids oor die teken en verduideliking van grafieke
  • Bondige, visuele opsommings aan die einde van elke onderwerp
  • Vrae per onderwerp en per module
  • Gedetalieerde antwoorde op vrae

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 12 Ekonomie 3-in-1 KABV”
Shopping Cart
css.php