EDUWIZ

The Answer Series Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV

R239.00

SKU: 9781920297848 Category:

Description

Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 studiegids gebruik ‘n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig. Die formaat is ontwerp om jou deur die noodsaaklike beginsels te lei tot by ‘n put waar jy meer ingewikkelde probleme met selfvertroue kan aanpak.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Die duidelike, bondige notas en gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en ontwikkel ‘n deeglike begrip van elke onderwerp.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV”
Shopping Cart
css.php