EDUWIZ

Graad 10 Rekeningkunde 3-in-1 KABV

R239.00

SKU: 9781920297886 Category:

Description

Hierdie Graad 10 Rekeningkunde 3-in-1 studiegids bied aan jou ‘n uitstekende wegspring vir Rekeningkunde in toekomstige grade. Jy werk deur logies georganiseerde afdelings en kry ‘n dieper begrip van die basiese terme, konsepte en beginsels wat jy sal nodig hê. Die gegradeerde vrae en antwoorde nooi jou uit om dit wat jy leer, toe te pas en dop te hou hoe jou vakkundigheid verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke

Die sleutel tot hierdie vak is ‘oefen’ en dit is juis wat hierdie boek bied.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Rekeningkunde 3-in-1 KABV”
Shopping Cart
css.php