EDUWIZ

The Answer Series Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV

R239.00

SKU: 9781920297824 Category:

Description

Hierdie Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 studiegids bied vir beide leerders en onderwysers ’n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid. Die stimulerende maklik-om-te-volg inhoud en duidelike illustrasies lei jou moeiteloos deur elke onderwerp. Gegradeerde oefeninge wat dwarsdeur die studiegids strategies geplaas is, maak dit vir jou moontlik om jou kennis van nuwe konsepte en eksamentegnieke sistematies aan te vul.

Sleutelkenmerke:

  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV”
Shopping Cart
css.php