EDUWIZ

, , , , , ,

‘n Goeie dag vir boomklim – Grade 6-7

R210.00

Availability: 3 in stock (can be backordered)

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word …

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Goeie dag vir boomklim – Grade 6-7”
Shopping Cart
css.php