EDUWIZ

,

LIKE NEW – Gr 6 Aanvullende Wiskunde

R60.00

Availability: 1 in stock

SKU: LIKE NEW - 9781920378547 Categories: ,
Product Details

Soos die titel voorstel, is ons Graad 6 Aanvullende Wiskundeboek ‘n addisionele boek.

Die boek bevat ‘n groot aantal asook ‘n verskeidenheid van oefeninge wat almal CAPS georeïnteerd is en van groot waarde is vir ekstra oefening en hersiening.

Die boek bestaan uit 3 afdelings, naamlik:

  • Hoofrekene
  • Huiswerk of Hersieningsoefening
  • Meervoudige keusevrae

Hierdie boek is van groot waarde vir leerders wat “sukkel” sowel as vir leerders wat onderskeidings nastreef.

Dit is ‘n “werkboek” wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul.

Die boek is voorsien van ‘n PDF antwoordstel.

Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, dit is egter voorsien van ‘n kort antwoord vir elke vraag in die boek

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “LIKE NEW – Gr 6 Aanvullende Wiskunde”
Shopping Cart
css.php