EDUWIZ

Skwiek (Jaco Jacobs)

R160.00

SKU: 9780799383683 Category:

Op ’n dag kry Nathan ’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. En binne-in is ’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer ’n gewone hamster nie … Hy kan mense hipnotiseer! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op ’n geheime sending … en ’n gevaarlike skurk is warm op hul spoor!

One day, Nathan finds a mysterious box in front of their flat. And inside is a hamster. It’s cute and fluffy and its name is is Squeak. But Squeak isn’t an ordinary hamster … He can hypnotise people! But then Nathan discovers that Squeak is on a secret mission … and a dangerous crook is hot on their heels.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skwiek (Jaco Jacobs)”
Shopping Cart
css.php