EDUWIZ

,

Selfone, Skelms En Sjokolade

R110.00

Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is – en wat wil hulle he? En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat ‘n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel, en die aantreklike Diaan met die kuiltjies wat Lindie se bene lam maak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Selfone, Skelms En Sjokolade”
Shopping Cart
css.php