EDUWIZ

,

Die Potlooddief en die engel

R164.00

About this book:

Die potlooddief en die engel is ’n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Potlooddief en die engel”
Shopping Cart
css.php