EDUWIZ

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga Age 7+

R160.00

Availability: 1 in stock (can be backordered)

SKU: 9780799394887 Category:

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug. Hulle is gereed om enige probleem op te los – al is dit tydens hulle vakansie. Kaptein Superkoos het ‘n probleem wanneer niemand meer na die strand gaan waar hy sy kokosneute verkoop nie. Cowboy Koekemoer en Shorty vat die soutwatergogga vas om vir Kaptein Superkoos te help!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga Age 7+”
Shopping Cart
css.php