EDUWIZ

Via Afrika Tegnologie Graad 8 Leerderboek

R198.00

Availability: 5 in stock (can be backordered)

SKU: 9781415419298 Category:

As jy oor ’n brug loop, wonder jy ooit hoe dit gebou is? Het jy al ooit gewonder hoe ons elektrisiteit van die wind kry? Sou jy graag wou weet hoe sekere materiale herwin word? Hierdie boek ontdek dit alles, tesame met baie ander vorme van tegnologie wat ons vandag gebruik. Dit gaan natuurlik nie net oor die inwin van kennis nie, maar ook oor die toepassing daarvan in die werklike lewe. Soos jy gaan sien, is daar byna geen perk aan dít wat ons met tegnologie kan doen nie. Jy kan dalk selfs ’n idee uitvind wat die wêreld sal verander. Dit begin alles hier.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Via Afrika Tegnologie Graad 8 Leerderboek”
Shopping Cart
css.php