EDUWIZ

LIKE NEW – Via Afrika Lewensoriëntering Graad 9 Leerderboek

R190.00

Availability: 2 in stock

SKU: LIKE NEW - 9781415422045 Category:

Dis ’n opwindende tyd om jy te wees. Graad 9 is ’n jaar vol belangrike besluite, soos om jou vakke vir volgende jaar te kies, besluit wat jy graag ná skool wil doen, en kies met wie jy vriende gaan wees en met wie nie. Hierdie boek sal jou baie help met al hierdie dinge. Jy sal ook meer kennis van interessante temas daaruit kry, byvoorbeeld oor Aardedag, Suid-Afrikaanse kulture, en hoe om jou tyd beter te benut. Die boek sal selfs voorstel wat jy tydens uitdagende situasies kan doen. Dis basies jou paspoort tot die groot, wye wêreld. Steek jou hand uit en gryp dit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “LIKE NEW – Via Afrika Lewensoriëntering Graad 9 Leerderboek”
Shopping Cart
css.php