EDUWIZ

USED – Ken & Verstaan Sosiale Wetenskap G4 LB CAPS 9780521189125

R150.00

Availability: 1 in stock

SKU: USED - 9780521189125 Category:

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskap G4 LB CAPS – Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe voorgeskryf word, ontwikkel, sluit volkleur illustrasies, foto’s en diagramme in, en bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “USED – Ken & Verstaan Sosiale Wetenskap G4 LB CAPS 9780521189125”
Shopping Cart
css.php