EDUWIZ

Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Leerderboek

R149.00

Availability: 5 in stock (can be backordered)

SKU: 9781415424674 Category:

Daar wag hierdie jaar baie interessante dinge op jou. Jy sal plante en diere bestudeer. Jy sal uitvind hoe verskillende voedselgroepe ons help groei, ons immuunstelsels beskerm en vir ons energie gee. Jy sal meer van geraamtes leer. Jy sal ontdek waarom ’n gesonde omgewing so belangrik is vir ’n gesonde planeet. Jy sal opwindende eksperimente doen en die sterre bestudeer. Jy sal selfs ’n elektriese stroombaan bou!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Leerderboek”
Shopping Cart
css.php