EDUWIZ

LIKE NEW – Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Leerderboek

R120.00

Availability: 1 in stock

SKU: LIKE NEW - 9781415423783 Category:

Hierdie kursus sal jou help om jou lewe suksesvol en gesond te leef. Jy sal meer omtrent jou eie sterk punte ontdek. Jy sal van MIV en VIGS leer en hoe om mense te ondersteun wat hierdeur geraak word. Jy gaan verskillende kulture in Suid-Afrika bestudeer en leer hoe belangrik dit is om die omgewing te beskerm. Jy gaan ook jou balans en koördinasie met verskillende buitemuurse aktiwiteite verbeter en leer wat die geheime van ’n gesonde dieet is. Jy sal jou kreatiwiteit ontwikkel wanneer jy Uitvoerende Kunste en Beeldende Kunste verken. Alles wat jy doen, sal jou help om te ontwikkel tot die beste persoon wat jy kan wees.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “LIKE NEW – Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Leerderboek”
Shopping Cart
css.php