EDUWIZ

LIKE NEW – Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Leesboek

R130.00

Availability: 1 in stock

SKU: LIKE NEW - 9781415421086 Category:

Inhoud: Volksverhale; Kortverhale; Poësie; Drama

Die Via Afrika Afrikaans Huistaal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook ? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verskaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor.

Die Leesboek moet saam met die Leerderboek en Onderwysersgids vir elke graad gebruik word.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “LIKE NEW – Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Leesboek”
Shopping Cart
css.php