EDUWIZ

LIKE NEW – Op Soek Na Geskiedenis Graad 10 Leerdersboek (CAPS)

R220.00

Availability: 1 in stock

SKU: LIKE NEW - 9780195995510 Category:

Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoë gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef.

 

Features

  • Al die noodsaaklike hulpbronne is in die teks, en ‘n volkleurkaart is verskaf.
  • Toeganklike taal is maklik verstaanbaar en help leerders om onafhanklik te leer en te hersien.
  • Eksamenwoorde word in die teks belig om prestasie in die eksamen te verbeter.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel stel leerders in staat om doeltreffend vir eksamens te oefen

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “LIKE NEW – Op Soek Na Geskiedenis Graad 10 Leerdersboek (CAPS)”
Shopping Cart
css.php