EDUWIZ

LIKE NEW – Oxford Suksesvolle Lewensorientering Graad 10 Leerdersboek

R310.00

Availability: 1 in stock

SKU: LIKE NEW - 9780199050734 Category:

Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering is ‘n Lewensoriënteringskursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.

Features

  • Inhoud is ryk, relevant en ouderdomsgepas om seker te maak dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
  • Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “LIKE NEW – Oxford Suksesvolle Lewensorientering Graad 10 Leerdersboek”
Shopping Cart
css.php