EDUWIZ

LIKE NEW – Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek

R250.00

Availability: 2 in stock

SKU: LIKE NEW - 9781415422762 Category:

In jou lewe na skool, sal jou vaardighede in jou Eerste Addisionele Taal van die belangrikste vaardighede wees wat jy het om jou toekoms te bou. Hierdie boek sal jou help om ‘n meester kommunikeerder te wees en ‘n kenner in alle taal-dissiplines. Jy sal ook tyd spandeer aan die skryfproses, oefen vir ‘n werksonderhoud, voorbereide toesprake en aanbiedings doen en meer ontdek oor die prag van taal wanneer jy gedigte, drama en kortverhale bestudeer. Deur hard te werk aan jou Eerste Addisionele Taal sal dit heel moontlik ook vir jou makliker raak om jou ander vakke te bestudeer en uit te blink in jou finale eksamens, wat gevolglik nuwe en opwindende geleenthede kan inhou. Die wêreld wag. Dit is tyd vir jou om jou storie te vertel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “LIKE NEW – Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek”
Shopping Cart
css.php