EDUWIZ

The Answer Series Graad 9 Natuurwetenskappe 3-in-1

R239.00

SKU: 9781928405252 Category:

Description

Hierdie Graad 9 Natuurwetenskappe handboek en studiegids is ‘n belangrike nuwe toevoeging tot ons Wetenskappe-reeks wat van onskatbare waarde sal wees in die ontrafeling van ‘n uitdagende kurrikulum.

Dit sluit in:

  • Omvattende Vaardighede-afdeling,
  • Geordende, maklik-om-te-volg Notas
  • Onderwerpgebaseerde Vrae
  • Volledige Antwoorde

Sleutelkenmerke:

  • Vaardighede-afdeling:
    • stap-vir-stap verduideliking van wetenskaplike ondersoek
    • geïllustreerde opsomming van voorstelling van data (tabelle/grafieke/diagramme)
    • uitgewerkte voorbeeld van ‘n wetenskaplike ondersoek vraag
    • uitgebreide lys van Aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer
  • duidelike, selfverduidelikende diagramme met byskrifte
  • verrykingsbrokkies om bespreking uit te lok
  • visuele opsommende vloeidiagramme
  • wye reeks vrae met volledige antwoorde
  • wenke en onderwyser-geselsboksies vir konteks en duidelikheid

Hierdie studiegids lê ‘n stewige grondslag vir sukses in Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe. Dit moedig onafhanklike leer aan, verhoed die ontstaan van algemene wanopvattings en ontwikkel selfvertroue vir die aanpak van wetenskaplike leerinhoud.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 9 Natuurwetenskappe 3-in-1”
Shopping Cart
css.php