EDUWIZ

Graad 9 Wiskunde 2-in-1 KABV

R239.00

SKU: 9781920568979 Category:

Description

Hierdie Graad 9 Wiskunde 2-in-1 studiegids bied noukeurig uitgesoekte oefeninge, gedetailleerde oplossings en deurlopende leiding om jou deur die Graad 9 KABV-kurrikulum te neem. Die oefeninge is volgens moeilikheidsgraad gegradeer, wat jou in hanteerbare stappe vanaf die grondbeginsels al die pad tot by gevorderde werk neem. Jy kry antwoorde met alle detail en bewysvoering, wat jou die geleentheid bied om jou eie foute reg te stel en sodoende te verbeter.

Hierdie 2-in-1-uitgawe sluit in:

  • Onderwerpgebaseerde gegradeerde vrae en volledige antwoorde – om ‘n stapsgewyse, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
  • • Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.

 

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende voorbeelde en studiewenke vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde oplossings vir alle onderwerpe
  • Eksamenvraestelle met gedetailleerde memo’s – om in ‘n eksamenformaat, teorie in die praktyk toe te pas en konsepte te versterk

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 9 Wiskunde 2-in-1 KABV”
Shopping Cart
css.php