EDUWIZ

Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek

R143.00

Availability: 5 in stock (can be backordered)

SKU: 9781415424636 Category:

Maak gereed vir ’n jaar vol pret en interessante feite! Hierdie boek sal jou alles oor die natuurlike wêreld en tegnologie vertel, asook hoe die twee temas by mekaar aansluit. Jy gaan eksperimente doen. Jy gaan strukture maak. Jy gaan die menslike oog en hoe dit werk, bestudeer. Jy gaan ook alles van plante, diere, klippe en swaartekrag leer. Dis ’n wonderlike wêreld daar buite. Wees gereed om die wonders daarvan te verken!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek”
Shopping Cart
css.php