EDUWIZ

Platinum Kitsreken: Graad 5 KABV

R102.00

SKU: 9780636165113 Category:

Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.

 

Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.

Vir leerders is die Kitsreken-reeks ‘n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat ‘n helder begrip van wiskunde moet hĂȘ, is dit ‘n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Platinum Kitsreken: Graad 5 KABV”
Shopping Cart
css.php