EDUWIZ

Piekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leerderboek

R382.00

SKU: 9781770028487 Category:

About this book:

Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat die leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 6

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Piekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leerderboek”
Shopping Cart
css.php