EDUWIZ

Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Onderwysersgids

R308.00

SKU: 9781770028470 Category:

About this book:

Piekfyn Afrikaans onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 4 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur

  • te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
  • tekssoorte aan te bied volgens temas wat verband hou met die KABV, en integrering oor die kurrikulum heen te bewerkstellig
  • ’n onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
  • ’n formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
  • beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon
  • ’n antwoordsleutel vir elke module, riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite
  • ’n CD met hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Onderwysersgids”
Shopping Cart
css.php