EDUWIZ

Via Afrika Lewenswetenskappe Graad 10 Leerderboek

R264.00

SKU: 9781415423516 Category:

Hierdie vak is jou geleentheid om die geheime van die natuurlike wêreld te leer ken. Jy sal lewe in sy kleinste vorms bestudeer. Jy sal ontdek hoe plante groei, hoe ons energie uit kos kry, en waarom sommige plant- en dierspesies oorlewe, terwyl ander uitsterf. Jy sal selfs leer omtrent die geskiedenis van lewe op die aarde, reg vanaf die beginpunt daarvan. Dit alles en nog meer tussen die buiteblaaie van hierdie boek.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Via Afrika Lewenswetenskappe Graad 10 Leerderboek”
Shopping Cart
css.php