EDUWIZ

Via Afrika Ekonomie Graad 10 Leerderboek

R254.00

Availability: 1 in stock (can be backordered)

SKU: 9781415419311 Category:

Welkom by Graad 10 Ekonomie. Hierdie kursus sal jou help om ‘n goeie grondslag vir jou toekomstige loopbaan te lê, ongeag wat dit mag wees. Eenvoudig gestel, hierdie vak wys jou hoe individue en organisasies hulpbronne gebruik om hulle behoeftes en begeertes te bevredig. Jy sal die verantwoordelikhede ontdek wat daarmee saamgaan, jy sal nuwe vaardighede en kennis verwerf, en op pad wees na ware sukses.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Via Afrika Ekonomie Graad 10 Leerderboek”
Shopping Cart
css.php