EDUWIZ

Viva Afrikaans 10 (HL) Leerderboek (KABV)

R206.00

SKU: 9781430721734 Category:

Description

Viva Afrikaans Huistaal Graad 10 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 10-12 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op ‘n genotvolle en stimulerende wyse te verken.

Beide die Leerderboek en Onderwysersgids is ontwerp om die onderwyser op elke moontlike manier te ondersteun en bied ‘n verskeidenheid idees om leerders te stimuleer en te help om moeilike konsepte te bemeester.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Viva Afrikaans 10 (HL) Leerderboek (KABV)”
Shopping Cart
css.php