Showing 1–50 of 114 results
-
R260.00
ISBN: 9780799389296Drie koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp,…
-
R160.00
ISBN: 9780799359800Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van ’n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry? Of slaan jou graadagts se asem weg met Jaco Jacobs se Perfek (waarvan tienduisende kopieë reeds…
-
R210.00
ISBN: 9780799373967Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word….
-
R160.00
ISBN: 9780799359848Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van ’n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry? Of slaan jou graadagts se asem weg met Jaco Jacobs se Perfek (waarvan tienduisende kopieë reeds…
-
R108.00
ISBN: 9780636074835Die kort dramas in hierdie bundel is relevant vir ‘n nuwe geslag Suid-Afrikaanse leerders, aangesien die temas verband hou met alledaagse werklikhede. Die fokus is op werklike konfliksituasies, probleemoplossing deur middel van kreatiewe denke, gewone mense in ‘n verskeidenheid kontekste en outentieke kommunikasie. ‘n Aantal komiese dramas verleen ‘n ligter sy aan hierdie tradisioneel ernstige…
-
R190.00
ISBN: 9780799349627Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners van 13 tot 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.
-
R210.00
ISBN: 9780799362404
-
R190.00
ISBN: 9780799359879
-
R150.00
ISBN: 9780799359831Blonde hare … Helderblou oe …’n Skitterwit glimlag …Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ’n plan … Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe…
-
R158.00
ISBN: 9780636146235
-
R250.00
ISBN: 9780799391091Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie…
-
R315.00
ISBN: 9780624065760Pad na jou Hart – Basson is an arrogant young man who needs to surmount a number of extremely difficult challenges before he’ll be allowed to take control of the family business. When a carefree young girl enters his life things become even more complicated
-
R124.00
ISBN: 9780195715361Hierdie boeke is uiters geskik vir vrymoedige leesgenot. Die boeke bevat swart-en-wit illustrasies en is in hoofstukke verdeel.
-
R170.00
ISBN: 9781776352937Marzanne Odendal is ’n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief – op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit. Maar dan begin sy…
-
R180.00
ISBN: 9780799346572Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers… en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!
-
R156.00
ISBN: 9781415421178
-
R160.00
ISBN: 9780799384444
-
R190.00
ISBN: 9780799354942
-
R133.00
ISBN: 9780796249586
-
R170.00
ISBN: 9780636146242
-
R240.00
ISBN: 9780799392401Vyf fantastiese Jaco Jacobs-boeke in een omnibus! Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, ’n geheimsinnige meermin, ’n superheld-boetie, ’n baie stink poets en ’n klomp raserige dinosourusse! Pasop vir die feetjies Is daar regtig iets soos…
-
R89.00
ISBN: 9780199056873This fantasy suspense novel taps into the medieval world of castles and dragons that readers became familiar with through the popular Harry Potter books. Brenin, the 12-year-old prince, attempts to save innocent girls from the evil grip of his older brother, Silas. The hero’s path crosses with two beautiful young girls: Sabriena, the fiery and…
-
R185.00
ISBN: 9781485900252About the book: Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Jy sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander “manlike” aktiwiteite. Natuurlik kan Greg…
-
R128.00
ISBN: 9780624048411
-
R180.00
ISBN: 9781485900290About the book: Eers wil ek iets net baie duidelik maak: Hierdie is ‘n Joernaal en nie ‘n dagboek nie. Ek weet wat dit op die omslag se, maar toe Ma hierdie ding gaan koop het, het ek spesifiek gevra om een te kry waarop daar nie “dagboek” staan nie. Die enigste rede hoekom ek…
-
R185.00
ISBN: 9781485900238About the book: Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit… veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer…
-
R320.00
ISBN: 9780799390636Welkom op ‘n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ‘n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ‘n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ‘n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind….
-
R164.00
ISBN: 9780798118507About this book: Die potlooddief en die engel is ’n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is.
-
R187.00
ISBN: 9780798159579Dieter en Madame Zenobia Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief…
-
R152.00
ISBN: 9780624057505
-
R60.00
ISBN: USED - 9780799329568
-
R140.00
ISBN: USED - 9780799384512Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie … Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan….
-
R134.00
ISBN: 9780798633024
-
-
R210.00
ISBN: 9781928518136In die laat 1800’s is die De Beer-gesin op reis toe hul ossewa breek en hulle onverwags moet oorbly op ‘n plaas in die Oos-Vrystaat. Dis winter, en soos die donker sneeuwolke oor die Drakensberge aanrol, word die familie deur tragedie getref. Geïnspireer deur die verhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word, is hierdie…
-
R115.00
ISBN: 9780992222475
-
R190.00
ISBN: 9780798159586About this book: Antwoordstelle is verkrygbaar hier: Leeus met letsels (skooluitgawe) memoranda Hulpbron met vrae en aktiwiteite vir Afrikaans EAT onderwysers: Leeus met letsels Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy…
-
R167.00
ISBN: 9780636070493
-
R173.00
ISBN: 9780798630399Jan van Tonder betree in hierdie roman die magies wêreld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is.
-
R180.00
ISBN: 9780624030096Jana’s growing pains are compounded by her mother’s remarriage after the death of her father. This is a sensitive coming-of-age story by a popular author.
-
R270.00
ISBN: 9780799391275Jamie en Sebastiaan is terug in ‘n fantastiese omnibus Maak gereed vir baie kattekwaad! Die geliefde Jamie en Sebastiaan-verhale is terug met ‘n nuwe baadjie. Beleef allerhande avonture saam met Jamie en Sebastiaan, die spekvet, pratende kat – van noue ontkomings uit die hande van ‘n ontvoerder en glibberige woestyntunas, tot die soektog na die…
-
R165.00
ISBN: LIKE NEW - 9780799384512Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie … Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan….
-
R196.00
ISBN: 9780798174510Dewald se ouers stuur hom na ‘n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om ‘n tiener te wees met ‘n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom…
-
R140.00
ISBN: 9780799349450Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om ‘n sepiester te wees. Hy het immers ‘n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks ooit! En sy medester is boonop die aantreklike Fleur Vermaak. Maar dis die minste van Thomas se probleme. Hy wonder hoe op aarde hy sy plek in die…
-
R108.00
ISBN: 9780798147774Trompie is smoorverlief op Rosa, maar die Boksombende is baie ongelukkig daaroor. Hulle het besluit hulle hou nie van meisies nie en hulle probeer hulle bes om vir Trompie te oortuig dat meisies net moeilikheid veroorsaak. Wat Trompie egter pla, is die feit dat hy nie die enigste ou op Kwaggaberg is wat verlief is…
-
R277.00
ISBN: 9780195996579Die lyk van ‘n jong musikant word op die dak van ‘n verlate taxi gevind. Dit blyk dat hy die jongste slagoffer van ‘n taxi oorlog is. Die plaaslike gemeenskap is woedend oor die moord. Jimmy Valentine was vir hulle ‘n simbool van hoop. Die speurder in beheer van die ondersoek is Jake Mulligan, ‘n…
-
R108.00
ISBN: 9780798147750Trompie skryf in vir ’n kompetisie van ’n koejawelfabriek wat ’n “tipiese Suid-Afrikaanse seun” soek. Die prys vir die wenner en ’n maat van sy keuse is ’n reis in ’n vliegtuig na Kaapstad én Durban, met boonop nog ekstra sakgeld ook. Die vraag is net: sal Trompie ooit as die wenner gekies word, en…
-
R159.00
ISBN: 9780624033288Op ‘n dag staan Gert Afrika met die kleuter op sy arm voor die agterdeur van die gegoede blanke boer. “Ek kan nie lat sommer enigiemand na my kind kyk nie, baas! Baas ken die spul! Dis heeldag dronknes en messteek…Sy’s al wat ek oorhet van my eie, baas! Kyk net watse mooie kind is…
-
R85.00
ISBN: 9780799346855Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ‘n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as ‘n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk. Maar dan val daar ‘n superhero in Miek-hulle se agterplaas …
-
R80.00
ISBN: 9780799341638Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ‘n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat…