Showing 1–50 of 83 results
-
R260.00
ISBN: 9780799389296Drie koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp,…
-
R215.00
ISBN: 9780624076537
-
R195.00
ISBN: 9780624073635
-
R220.00
ISBN: 9780799383805
-
R270.00
ISBN: 9780624093275
-
R270.00
ISBN: 9780624025146
-
R315.00
ISBN: 9780624065760Pad na jou Hart – Basson is an arrogant young man who needs to surmount a number of extremely difficult challenges before he’ll be allowed to take control of the family business. When a carefree young girl enters his life things become even more complicated
-
R230.00
ISBN: 9780624085379About this book: When Amber’s “hot or not” YouTube video is shared on her Facebook page by mistake, she is horrified and can’t bear to show her face at school. Tim’s girlfriend has left him for one of the rugby jocks. A chance meeting in the shadowy fitness park of the estate where they both…
-
R217.00
ISBN: 9780624046691Sanlamprys vir jeuglektuur 2008: silwer ’n Spannende jeugspeurverhaal wat in die onderwêreld van kuberkrakers afspeel, deur ’n veelbekroonde skrywer. Greg Owen is die hoofseun by Lawson Kollege, waar Eckardt in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ’n band tussen hulle. Eckardt is ’n bedrewe rekenaarkraker en lei Greg in die…
-
R147.00
ISBN: 9781431039715
-
R155.00 – R255.00
ISBN: 9780624046684
-
R210.00
ISBN: 9780799352382
-
R125.00
ISBN: 9780624031864
-
R185.00
ISBN: 9781485900252About the book: Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Jy sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander “manlike” aktiwiteite. Natuurlik kan Greg…
-
R128.00
ISBN: 9780624048411
-
R180.00
ISBN: 9781485900290About the book: Eers wil ek iets net baie duidelik maak: Hierdie is ‘n Joernaal en nie ‘n dagboek nie. Ek weet wat dit op die omslag se, maar toe Ma hierdie ding gaan koop het, het ek spesifiek gevra om een te kry waarop daar nie “dagboek” staan nie. Die enigste rede hoekom ek…
-
R185.00
ISBN: 9781485900238About the book: Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit… veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer…
-
R164.00
ISBN: 9780798118507About this book: Die potlooddief en die engel is ’n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is.
-
R152.00
ISBN: 9780624057505
-
R60.00
ISBN: USED - 9780799329568
-
R134.00
ISBN: 9780798633024
-
-
R210.00
ISBN: 9781928518136In die laat 1800’s is die De Beer-gesin op reis toe hul ossewa breek en hulle onverwags moet oorbly op ‘n plaas in die Oos-Vrystaat. Dis winter, en soos die donker sneeuwolke oor die Drakensberge aanrol, word die familie deur tragedie getref. Geïnspireer deur die verhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word, is hierdie…
-
R115.00
ISBN: 9780992222475
-
R190.00
ISBN: 9780798159586About this book: Antwoordstelle is verkrygbaar hier: Leeus met letsels (skooluitgawe) memoranda Hulpbron met vrae en aktiwiteite vir Afrikaans EAT onderwysers: Leeus met letsels Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy…
-
R167.00
ISBN: 9780636070493
-
R173.00
ISBN: 9780798630399Jan van Tonder betree in hierdie roman die magies wêreld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is.
-
R156.00
ISBN: 9781776071685Wanneer die aantreklike en selfvoldane Basson van Rensburg se pa sterf, aanvaar hy dat hy die baie suksesvolle familieonderneming sal erf. Tot sy skok ontdek hy daar is voorwaardes. Hy het vyf dae om in die Kaap te kom en daar is ’n take om tydens sy reis te voltooi. Langs die pad wag…
-
R208.00
ISBN: 9780636003217This series of unabridged Shakespeare titles is based on the premise that students can reach a clear understanding of their work only through a close and careful reading of the text. The commentary facing each page of the text has been designed to suggest a critical interpretation of the play.
-
R196.00
ISBN: 9780798174510Dewald se ouers stuur hom na ‘n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om ‘n tiener te wees met ‘n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom…
-
R140.00
ISBN: 9780799349450Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om ‘n sepiester te wees. Hy het immers ‘n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks ooit! En sy medester is boonop die aantreklike Fleur Vermaak. Maar dis die minste van Thomas se probleme. Hy wonder hoe op aarde hy sy plek in die…
-
R108.00
ISBN: 9780798147774Trompie is smoorverlief op Rosa, maar die Boksombende is baie ongelukkig daaroor. Hulle het besluit hulle hou nie van meisies nie en hulle probeer hulle bes om vir Trompie te oortuig dat meisies net moeilikheid veroorsaak. Wat Trompie egter pla, is die feit dat hy nie die enigste ou op Kwaggaberg is wat verlief is…
-
R277.00
ISBN: 9780195996579Die lyk van ‘n jong musikant word op die dak van ‘n verlate taxi gevind. Dit blyk dat hy die jongste slagoffer van ‘n taxi oorlog is. Die plaaslike gemeenskap is woedend oor die moord. Jimmy Valentine was vir hulle ‘n simbool van hoop. Die speurder in beheer van die ondersoek is Jake Mulligan, ‘n…
-
R108.00
ISBN: 9780798147750Trompie skryf in vir ’n kompetisie van ’n koejawelfabriek wat ’n “tipiese Suid-Afrikaanse seun” soek. Die prys vir die wenner en ’n maat van sy keuse is ’n reis in ’n vliegtuig na Kaapstad én Durban, met boonop nog ekstra sakgeld ook. Die vraag is net: sal Trompie ooit as die wenner gekies word, en…
-
R159.00
ISBN: 9780624033288Op ‘n dag staan Gert Afrika met die kleuter op sy arm voor die agterdeur van die gegoede blanke boer. “Ek kan nie lat sommer enigiemand na my kind kyk nie, baas! Baas ken die spul! Dis heeldag dronknes en messteek…Sy’s al wat ek oorhet van my eie, baas! Kyk net watse mooie kind is…
-
R148.00
ISBN: 9780620677462’n Plaasmoord ruk ’n gemeenskap en familie tot stilstand en dwing die jong Faan Venter om terug te keer na die plek waar sy geliefde oupa vermoor is. Sy terugkeer na die plaas krap wonde oop van woede oor die moord, misdaad, korrupsie en die verval van die land. Faan is wanhopig oor sy toekoms…
-
R150.00
ISBN: 9780624048428
-
R140.00
ISBN: 9781869198091
-
R160.00
ISBN: USED - 9780624046622
-
R229.00
ISBN: 9780624046622
-
R140.00
ISBN: 9780624035657n Byderwetse bloemlesing gedigte wat tieners lus gaan maak om self te dig. Dit maak geskiedenis as die eerste bloemlesing vir jongmense waarin alle Afrikaanse digters uit alle groepe se stemme sy aan sy opklink – hier’s Enoch Sontanga se Nkosi Sikelel’ iAfrika en CJ Langenhoven se Die stem van Suid-Afrika, Mathews Phosa se Nou…
-
R305.00
ISBN: 9780624038368
-
R269.00
ISBN: 9780798149594Eleanor Baker skryf met ‘n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ‘n stadsgesin wat bestaan uit ‘n vergeetagtige ma, ‘n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ‘n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en ‘n buite-aardse beskermengel met ‘n aardse humorsin….
-
R205.00
ISBN: 9780798157001Fanie Viljoen About this book: Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Dan besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, op ’n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie. Hy kom agter…
-
R205.00
ISBN: 9781471116148Shy, introspective, intelligent beyond his years, caught between trying to live his life and trying to run from it, Charlie is attempting to navigate through the uncharted territory of high school. The world of first dates and mixed tapes, family dramas and new friends. The world of sex, drugs, and music – when all one…
-
R112.00
ISBN: 9781430737544
-
R188.00
ISBN: 9780636176515Wenner – Maskew Miller Longman 2014 Letterkundeprys. BFF deur Cecilia du Toit is die Afrikaanse wenner van Maskew Miller Longman se Letterkunde-kompetisie in 2014. Dis ‘n heerlike eietydse drama oor vier vriendinne wat desperaat op soek is na metgeselle vir die Graad 11 bal, en nie juis soos BFF (Best Friends Forever) teenoor mekaar optree…
-
R98.00
ISBN: 9780624038399
-
R330.00
ISBN: 9780624087823
-
R150.00
ISBN: 9780636184756Dit verg ‘n fyn oor en ‘n fyner taal om die aarde nog helder aan te haal. In hierdie pragbundel vertel die eerste gedig, met die titel “Om die aarde aan te haal”, van die Aarde as ons plek van oorsprong, ons blyplek en ons toekoms. Die digter worstel om die “fyner taal” te vind…